Ons sê “ja” by die pragtige The Barn at Redstone in Hartbeespoort.
Volg asseblief jou GPS na die venue se naam of gebruik die aanwysings hieronder. Om alles glad te laat verloop, sal daar ’n gastelys by die hek van Redstone Country Estate wees. Slegs genooide gaste sal toegang verkry, aangesien jy deur die landgoed moet ry na die venue toe.