TROU
INFORMASIE

RSVP
ASSEBLIEF
TEEN
28 FEB

Vrydagaand

Kom kuier saam met ons vir ’n ontspanne kuier om die trounaweek rustig af te skop.

Datum: Vrydag, 15 Mei 2026

Hierdie is ’n ontspanne, sosiale byeenkoms vir gaste wat saam met ons die Vrydag wil kuier en die trounaweek op die regte manier te begin. Ons sal dit baie waardeer om hierdie aand reeds saam met julle te kan deel. Afhangende van die getalle sal die besonderhede vir die Vrydagaand-byeenkoms vooraf aan gaste deurgegee word.

GEREELDE VRAE

Kan ek n plus-een bring?
Tensy jou uitnodiging dit spesifiek noem, is die uitnodiging net vir jou. Laat weet ons gerus as jy onseker is.
Mag ek my kinders bring?
Ons is baie lief vir julle kinders maar ongelukkig word daar nie voorsiening vir kinders gemaak nie.
Is daar parkering?
Ja! Daar is veilige parkering by die venue met duidelike aanwysings.
Kan ek my eie drank bring?

Nee, ongelukkig geen eie drank nie.
Die venue het ’n gelisensieërde kroeg en alle drank moet by hulle gekoop word.

Is uber/bolt beskikbaar?
Daar is geen uber/bolt beskikbaar in die area nie.

TYDLYN

14:30 - 15:00

Gaste arriveer

14:30 - 15:00

15:00

Seremonie

15:00

16:00

Konfetti-foto’s

16:00

16:30

Koeksny & Canapés

16:30

18:00

Onthaal begin

Verwelkom Mnr & Mev MULDER

18:00

20:00

Dansvloer open

Laat die partytjie begin

20:00

DRESS CODE

Formeel

REGISTER

Jul teenwoordigheid by ons spesiale dag is vir ons die mooiste geskenk. Indien julle egter ons nuwe lewe saam wil seën, sal ‘n bydrae tot ons wittebrood of huisfonds baie waardeer word.

Bank: Capitec
Account Holder: MS BERNADINE VAN BILJON
Account Type: Main Account
Account number/IBAN: 1820070075
Branch Code: 470010

SPYSKAART

RSVP